Hidra (maan)

Hidra   

’n Foto van Hydra wat op 14 Julie 2005 deur die New Horizons geneem is.
Ontdekking
Ontdek deur Hubble-ruimteteleskoop
Pluto-metgeselsoekspan
Datum Junie 2005
Alternatiewe name(134 340) Pluto III
Wentelbaaneienskappe
Halwe lengteas 64 738±3 km[1]
Eksentrisiteit 0,005862±0,000025
Wentelperiode 38,20177±0,00003 d
Inklinasie 0,242±0,005 °
Satelliet van Pluto
Fisiese eienskappe
Afmetings 43 × 33 km ± ?[2]
Massa 4,2×1017 kg[3]
Rotasieperiode Chaoties
Aksiale neiging Veranderlik
0,20-0,45
Temperatuur 33–55 K
Skynmagnitude 22,9–23,3 (gemeet)[4]

Hidra is die verste natuurlike satelliet van Pluto. Dit is in Junie 2005 saam met die maan Nix ontdek en is in Julie 2015 saam met Pluto besoek deur die ruimtetuig New Horizons. Hidra se oppervlak is waarskynlik bedek met waterys, die soort ys wat die meeste in die heelal voorkom. In die maan se helder streke is donkerder, ronde strukture waargeneem met ’n deursnee van sowat 10 km. Die persentasie lig wat van Hidra se oppervlak weerkaats word, is tussen dié van Pluto en Charon se oppervlak.[5][6]

  1. Showalter, M. R.; Hamilton, D. P. (3 Junie 2015). "Resonant interactions and chaotic rotation of Pluto's small moons". Nature. 522 (7554): 45–49. doi:10.1038/nature14469.
  2. NASA (15 Julie 2015). "Hydra Emerges from the Shadows Hydra". Besoek op 16 Julie 2015.
  3. Tholen, David J.; M. W. Buie; W. M. Grundy (Oktober 2010). "Improved Masses of Nix and Hydra". AAS DPS Meeting #42. 42: 984. Bibcode:2010DPS....42.2008T.
  4. Stern, S. A.; Mutchler, M. J.; Weaver, H. A.; Steffl, A. J. (2006). "The Positions, Colors, and Photometric Variability of Pluto's Small Satellites from HST Observations 2005–2006". Astronomical Journal. 132 (3): submitted. arXiv:astro-ph/0607507. Bibcode:2006AJ....132.1405S. doi:10.1086/506347. (Final preprint)
  5. https://www.nasa.gov/image-feature/hydra-emerges-from-the-shadows
  6. NASA/APL (2008). "Pluto's Moon Hydra".

Developed by StudentB